Copyright © 2012 Dave’s Furniture Removals cc  

COMMENTS 2019


February 2019


Dave's Furniture removals have moved us very professionally from one end of Somerset West to the other.  We were so impressed with their quick but thorough service.  Wrapping of furniture ensured no scratches even on this short distance and careful handling in and out of the truck of all pieces. We will definitely call on them for our future moving needs. Mandy and Trevor Edwards, Somerset West, February 2019


Beste Joe, baie dankie vir julle flinke en vinnige trek van ons meubels van Kuilsrivier na Vredenburg. Julle ouens is die beste trekspan wat ek in 'n lang tyd gesien het. Dankie ook vir die ekstra moeite om al die meubels netjies op hulle plekke te sit met die aflaai. Al my vriende weet nou van julle puik werk! Groete Piet en Stella Du Toit, Vredenburg, Februarie 2019


I have used Dave and his moving company on two separate occasions.  I have had them move my small business to another building in Somerset West.  And I also used them to pack and move us to our new home in Somerset West.  Both instances went without issue. I would definitely use them again! Steve and Allison, Somerset West, February 2019


Ons het 'n uitstekende ervaring gehad met ons trek die maand van Gordonsbaai na Oos Londen met Dave's Transport. Ons het hulle webtuiste baie insiggewend en behulpsaam gevind, en Joe en sy span wat ons trek hanteer het, was baie knap. Hulle was betyds met die oplaai, het al die meubels netjies gepak, en alle het sonder 'n skrapie by ons nuwe blyplek aangekom. Dankie aan joe en sy manne, julle het puik werk verrig! Die Wasserman Familie, Oos Londen, Februarie 2019


Dave's Transport is 'n uitstekende maatskappy om mee te trek. Ons het verhuis van Malmesbury na Bloemfontein en het by vriende van hulle gehoor. Hulle diens is baie professioneel vandat 'n mens die eerste epos stuur. Hulle vinnige en doeltreffende kommunikasie het al ons vrae is deeglik beantwoord. Op die dag van die trek was ons verras om te sien hoe deeglik Joe en sy manne al die meubels met komberse en plastiek wrap toedraai en perfek in die trok pak. Met die aflaai het alles vlot verloop en ons was uitgepak in rekordtyd. Martin en Ceclia van der Watt, Bloemfontein, Februarie 2019


A very good experience. Dave and his team are very professional, friendly and accommodating. Their quote was competitive and they took great care in the packing and transporting of my furniture. I would gladly recommend Dave's Furniture Removals, anytime. Best regards, Kristin Woodland, Stellenbosch to Rondebosch, February 2019

BACK ESTABLISHED 2009